One night in HELL.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dr Dirt

Race Dog
Joined
Apr 7, 2008
Messages
1,241
Reaction score
1
Location
George
Bike
KTM 990 Adventure
Starring
CAssie Botha  ;D

[flash=640,480]https://media.z2.zoopy.com/video-onsite.swf?id=259755[/flash]
 
:thumleft: :thumleft: :thumleft:

Lekker video!!!    Dit was n moooooose lekker trip gewees.

23:20   
" is dit normaal dat daar n tent op die dak is? "

" BL!KS3M"  " AG NEE HOE GAAN EK NOU MY TENT AFKRY?

:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Arme Cassie het die heeltyd deurgeloop met sy tent.....

30:45        ??? ??? ??? 
Jy neem video, maar jys ook op die video?
het jy actually die kamara neergesit, terug gery en saam ons weer verby gekom?
 
Nice video gives one a nice perspective of roads areas etc, thanx for posting
 
GRyPH said:
:thumleft: :thumleft: :thumleft:

Lekker video!!!    Dit was n moooooose lekker trip gewees.

23:20   
" is dit normaal dat daar n tent op die dak is? "

" BL!KS3M"  " AG NEE HOE GAAN EK NOU MY TENT AFKRY?

:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Arme Cassie het die heeltyd deurgeloop met sy tent.....

30:45        ??? ??? ???   
Jy neem video, maar jys ook op die video?
het jy actually die kamara neergesit, terug gery en saam ons weer verby gekom?

Ja het terug gery en weer verby gery toe julle al weg is. :thumleft:
 
Lyk moerse lekker :thumleft: Die video kwalietyd is ook baie goed. Is self opsoek na n goeie helmet Cam. Ek kyk na die drift x170 of drift hd170, maar sal nou verseker ook die go-pro as n opsie bekyk
 
:thumleft: :thumleft: Really Gr8 trip & a really Gr8 video. I think it's now confirmed,.... I most definatley gotta get a "Helmet Cam"  :thumleft: :thumleft:
 
houbie said:
Lyk moerse lekker :thumleft: Die video kwalietyd is ook baie goed. Is self opsoek na n goeie helmet Cam. Ek kyk na die drift x170 of drift hd170, maar sal nou verseker ook die go-pro as n opsie bekyk

Ek het self nog nie met n drift gwerk nie maar het net goeie dinge gehoor.

Jy kan nie regtig die kwaliteit sien op Youtube nie omdat dit n .mp4 file is maar as jy n dvd sny of selfs n AVCHD sny dan sien jy eers die kwaliteit.
 
:thumleft:  Dankie Danie, dit is baie nice video, baie spyt ek kon nie saam nie :'(
 
Nice video en lyk na lekr trip gewees  :ricky:

En Wurm  :imaposer: (Cassie)....hopelik nie weer 7 x boerewors rolls geeet ni...(ha-haaa)
 
Yes DR D, flippen nice video  :thumleft:

Ek kon net nie meer my lag hou toe cassie sy tent sien nie  :laughing4: Cassie jou legend!!

Was darm lekker trip hoor, ek wil dit sommer gou weer doen  :ricky:
 
Ronin said:
Yes DR D, flippen nice video  :thumleft:

Ek kon net nie meer my lag hou toe cassie sy tent sien nie  :laughing4: Cassie jou legend!!

Was darm lekker trip hoor, ek wil dit sommer gou weer doen  :ricky:

TX  :thumleft:
 
Hey there Dr D,... just finnished watching the video for the 3rd time,.... & all I can say is WOW,.... you guys sure had a really Gr8 time.

Makes me wanna climb on my bike & head off out & do the same trip.

Really SUPER Video.  :thumleft:
 
Baie lekke video Dr!! Ek email vir jou my 20gig video van die trip dan maak jy nog ok!  :deal:

Ek het die Drift HD170. Dis n great camera met n nice wide angel. As DR Dirt net my video ook wil edit dan kan julle sien hoe goed die kwaliteit is.  :mwink: :thumleft:
 
R-O-V-Rat said:

Yes Please,.... Bring It On.  ;) :thumleft:
 
Kyk net hoe lekke kuier die manne en n vrou daar in die hel! Sorry Cassie is nie op die foto nie. Hy soek sy tent.  :peepwall:

106-1.jpg
 
:pot: Daardie "tent" op die dak storie,....  :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:  :thumleft: Well done.  :thumleft:
 
Top