Oos kapenaar vir saamry met Rebel ride Nat bash toe.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,322
Reaction score
794
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Enige ouens hier in die Ooskaap wat miskien saam met my wil ry op Pretoria toe om by Orangeswifty hulle se Rebel ride bash toe
in te val. Grondpad ryers asseblief  :imaposer:
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=151978.new#new
Ons sal seker so die 29ste of 30ste op die laaste al moet ry.
Sal nog n roete uitwerk of val sommer by n grondpad roete in ook van iemand.
Wil net n aandjie by die huis ook oorslaap aangesien ek n huiswerkie nog moet doen daarso

:ricky:
 
Top