subie
Bachelor Dog
Met die afgelope reen kon ek nie help om te dink aan die bikers wat moet commute in die toestande nie.
So af en toe hoor mens op die radio van motorfiets ongeluk dan wonder jy,is dit een van ons ouens ?
Die ouens wat commute hier in Gauteng,ek weet nie hoe julle dit doen nie maar respek. Daar kan geen gevaarliker adventure trip wees nie :eek7: