Ek lewer n RAV4 af in Potch so Vrydag/Saterdag
Ek en Ma wil sommer so road trippie maak, vir Bea hallo se, maar beginne terugry selle dag en iewers oorbly, ons het sommer gedink Parys
Lekker nice Blyplek, het iemand 1st hand recommendation?
En eetplek? Ons gaan gewoonlik daar op met die Trappe, daai restourant
Kan maar buite die dorp ook wees, daars mos sulke wildsplasies langs die pad
Thanks