PE \ Boknes \ Bushmans 06 Dec

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Baie nice!  Ek ken Tam Jazi goed.  Daai plek maak die lekkerste relish ooit!

Ek sal oor so 2 weke daar ry met my bike.  :ricky: :thumleft:
 
4 Kays said:
Die gerugte doen lankal die rontes ....ek self nog altyd gewonder  :peepwall: maar maak jul eie aflyding  :imaposer:  :imaposer:

Tot die hande word vas gehou  :ricky:

Jasaas, foktog no man.......  Never going to share a room with you again.........  :spitcoffee:
 
Brilliant thanks for the ride,  :ricky:  need to go there next time in George will shout it out loud  :ricky:
 
Mooi 4Kays,mooi area waar julle gaan speel het,skaapkop het seker daai steaks laat tekkies uitpak met die katoem,hoop die beeswagter kon hulle weer kry  :biggrin:
 
Skolla said:
Mooi 4Kays,mooi area waar julle gaan speel het,skaapkop het seker daai steaks laat tekkies uitpak met die katoem,hoop die beeswagter kon hulle weer kry  :biggrin:
Sir Skolla, daai koeie het koei-koei 2 liter melk ekstra gegee :3some:
Gepraat van beeswagter, daai ou bly 100m van die see  in plaat geboutjie met ou BMW frame onder die boom  wat geroes is met die pragtigste uitsig oor die see,
Die plaas eienaar bly agter die duine met geen uitsig en dan nog  metbeesmis rondom sy huis. Laat jou dink! ???

Geniet die feestyd Sir.
 
Kan jy dit glo,die baas bly tussen die vliee en wagter sien elke dag die see,lyk nice daar,geniet die groot dae  :thumleft:
 
      Lekker trip met lekker gees.Dankie vir die deel.
 
Bakgat report 4Kays,daai trip moet weer gedoen word want ek wil saam.
 
Top