Photo report - Lowveld BMWMotorrad Club ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
38b8b820c20df64366262494456e410f.jpg
 
Looking at the photos again, this looks more like an HP2 appreciation thread than a ride report.... :peepwall: :3some:


Some pics by other club members......



82ca2b109dc0dbe5cd83461875aa2a0a.jpg





5a780f9a93dcc04dafb4db7f87b5cb25.jpg





fcc4a4dc645b4455b4f1b0de8b65af62.jpg





3b5094f433926abd967df32f273ebe5c.jpg
 
Nicobie said:
I like your machine.

Oh, and very beautiful part of the ET.

Thx for sharing.

Thanks Nicobe,

Ongelooflik hoe baie ryplek hier is. Na 15 jaar in die Laeveld het ek gedink niemand gaan my nuwe roetes kan wys nie, veral nie 20 km radius van my huis af nie...... Maar hierdie was 'n lekker surprise! :peepwall:
 
Wow, your camera takes very nice pics  :thumleft:
 
Dit lyk so goed. Hoe gereeld doen julle dit. Ek moet eenvoudig kom saamry, Maputo is dan bloot 'n voorstad van Nelspruit.
 
Maputo is dan bloot 'n voorstad van Nelspruit

hoe ver is hulle twee van mekaar af?
 
wow, baie mooi pics en omgewing  :ricky:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Maputo is dan bloot 'n voorstad van Nelspruit

hoe ver is hulle twee van mekaar af?

Maputona Nelspruit so 200 kilos, mooi pad. Ongelukkig 'n grens tussenin dus Paspoort beheer en dit neem enigiets van 'n halfuur tot ure. Gedurende Desember het sommige vakansiegangers tot 8 ure gesukkel om te kruis. Simpel SA Immigrasie wette en oneffektiewe Beamptes.
 
FrancoisTz said:
Dit lyk so goed. Hoe gereeld doen julle dit. Ek moet eenvoudig kom saamry, Maputo is dan bloot 'n voorstad van Nelspruit.

Doen dit gerus! Club doen 1xp/m 'n ride.
Jy is welkom om my te kontak, ek ry meeste naweke erens in die omgewing.
 
So as die grenspos nie n mens se spoed so gebreek het nie was dit n lekker plek om prawns te gaan eet op n sondag en laatmiddag huistoe te ry :thumleft: ;)
 
Top