Photo report - Lowveld BMWMotorrad Club ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
It looks like a great ride is there any chance in get the gps route as my son has moved to watervall bouvan and i will be visiting him once a month and i would love to ride your route
 
gee said:
It looks like a great ride is there any chance in get the gps route as my son has moved to watervall bouvan and i will be visiting him once a month and i would love to ride your route

There is a pedestrian gate at entry Alkmaar with a concrete step that needs to be negotiated, ground clearance may be an issue. Enjoy!

Attachments

  • Kaapsehoop-Alkmaar-Riverside.gpx
    31.4 KB
Jis, baie mooi fotos van 'n baie mooi plek. 

Ons moet ons ry in daai omgewing nog gaan klaarmaak. 
 
Video of the ride by Onetime

[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/GO4Wi39hjXY[/flash]
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
So as die grenspos nie n mens se spoed so gebreek het nie was dit n lekker plek om prawns te gaan eet op n sondag en laatmiddag huistoe te ry :thumleft: ;)

Ja, dink jy kan dit steeds doen. Ry vroegerig, eet lekker en ry terug. Die grenspos is onvoorspelbaar maar gewoonlik stil na SA op 'n Sondagmiddag. Bietjie admin met die inkom aangesien jy 'n aansoek moet voltooi vir 'n tydelike invoerpermit maar met uitgaan stempel hulle slegs jou hekpas en daar trek jy. Gewoonlik geen moeilikheid soos deursoek ens. nie.
 
FrancoisTz said:

Maar vul daai invoerpermit volledig in. Hulle weet mens is in n rush oppad in, dan skip jy dele van die dokument en hulle stempel hom so. Maar die polisieman verder af op die highway weet dit ook en vra vir daai permit, as hy onvolledig is, is jou voertuig onwettig...
Ek het al daai skoolgeld betaal.
 
100% reg. Ons voertuie is op "Carne's" hier en meeste Polisie en Immigrasie Beamptes is nie vertroud met die volksvreemde dokument nie en kort kort het ons 'n geveg op hande. Die stempel het ook nie 'n datum op nie, dit moet met die hand ingevoeg word en die Beamptes is te lui om dit te doen maar doen dit tog wanneer jy hulle daarop wys.
 
Top