Dit is met n swaar hart wat ek julle ouens net laat weet dat my seun Piet Pompies (forum naam) vanmiddag in n motorfietsongeluk in beach rd in die strand was. n Kombi het blykbaar n u turn voor hom gemaak en hy het onder dit beland. Ek vra dat julle ouens bid vir hom. Hy veg vir sy lewe in Mediclinic Somerset Wes.