Piketber-Alexander Bay-Rosh Pinah-Seeheim-Ai Ais-Vioolsdrif-Piketber 3dae

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Doppies

Puppy
Joined
Jun 13, 2011
Messages
16
Reaction score
0
Location
Piketberg
Bike
BMW R1200GS Adventure
:) Sal nog fotos op sit 24Junie ry ons 26Junie terug op Piketberg ons gaan net teer ry tot by Lutzville en dan Sondag terug van Vioolsdrif tensy ons nog tyd het die res sal grond wees.
 
Klink lekker! Hoe gaan julle presies ry?
Jislaaik, sou julle graag wou join.
 
Ons gaan teer vat tot by Lutzville dan grond Kotzesrusf  - Hondeklipbaai - KLeinsee - Port Nolloth - Alexander bay - daar het ons permitte gereel om deur diamantveld te ry - slaap by Rosh Pinah iewers in veld.Saterdag ry ons Seeheim toe sal nog sien watter pad ons tot daar sal neem dan af Holoog - Hobas - Ai Ais - Noord oewer Daar slaap ons dan weer. Sondag sal ons sien of ons grond of dalk die N7 terug Piketberg toe.
 
Doppies, jou naam nie dalk Andre'nie? :peepwall:
 
Awesome!
Hoekom slaap julle nie by Ais Ais nie? Kan tenminste dan julle lamgatte in die warmwater swembad laat herstel. Onthou om by The Roadhouse te stop tussun Sesriem en Ais Ais.
Dis 'n mooi wereld daai. Veilig ry.
 
J-mo said:
Stoetbul said:
Doppies, jou naam nie dalk Andre'nie? :peepwall:

Nee man dis jou naam. :peepwall:
:laughing4: Daar is mos darem sekerlik meer as 1 van my soort? :peepwall:
Sorry vir die Hi-Jack Doppies.
 
Hi Doppies ons het lutzville na honneklip baai gedoen ,die 15 Junie
Daardie pad is baie glat party plekke het ons felyk of ons speadway
doen. Wees versigtig , vat net jou tyd, gelukkig was die sand dele lekker hart
FUN IN THE MUD
 
Die trip moes eers gekanseleer word, ons permitte was goedgekeer tot hulle hoor dit is bikes wat kom en toe het daar NOG so n bietjie moeilikheid gekom toe besluit ons om maar eers uittestel  :mad: :mad: :mad:
 
Ou Doppa, nou wat was die probleem....Seker maar KTM.s wat nie in die oggend wil start nie.
 
CBY said:
Ou Doppa, nou wat was die probleem....Seker maar KTM.s wat nie in die oggend wil start nie.
CBY jy weet dit sal met groot oorweging wees dat ek n KTM saam nooi op so n trip. :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Top