woody1
Bachelor Dog
- Joined
- May 21, 2012
- Messages
- 13,495
- Reaction score
- 2,674
- Location
- Riversdal Weskaap
- Bike
- Yamaha Super Tenere
Hier is ouens wat hou van windpompe, jou fiets by 'n kanon, jou fiets by 'n waterval, nou hoekom kan sommige ouens nie hou van pramkoppe nie.
Die naweek toe ons Oos-Kaap toe was het ek die een gesien... dink dit was naby Middelburg, maar ek kan verkeerd wees
Die naweek toe ons Oos-Kaap toe was het ek die een gesien... dink dit was naby Middelburg, maar ek kan verkeerd wees