Prince Alfred Pas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 17, 2017
Messages
191
Reaction score
49
Location
North West
Bike
BMW R1200GS Adventure
HI Allie Honne!!!!! Groentjie TT (Teerpad Thysie -- van pure banggeit!!☺️)

Wie het onlangs daai pass gedoen?
Beplan om dalk April erens.... van Uniondale na Knysna die outjie te try?...word hy instand gehou daai pass? ...asb ek vra names en vreeslike versigte bang mede brak vriend van my?..
Videos en goed wat ek sien lyk heel gangbaar? ...maar ek willie nie saam met die Girl van Uniondale begin gaan spook nie as ek daar berg af moer nie...

EN ek ry GSA so ek kannie twee ry sand / klip berg paadjies doen nie .... maar baie banggat nog.....

Woef Woef xse
Thys
 
Top