Pw80 wat smoor - advies asb.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kobus Myburgh

Grey Hound
Joined
Nov 20, 2013
Messages
8,454
Reaction score
1,921
Location
George
Bike
KTM 640 Adventure
Die laaste 2 rides sukkel ek vreeslik met die laaitie se PW80.

Die volgende is by die dealer so 3.5 ure terug gedoen:

Carburetor clean and set
Decarbon exhaust

Ek het na die laaste ride die carburetor verstellings reg gemaak.  Hy was hopeloos te ryk gestel. 

Die erg rook is nou iets van die verlede en die plug is ook baie droer.

Hy smoor egter nog steeds, menend hy rev nie skoon en vry nie.

Ons het nou die exhaust silencer afgehaal en ek is nie happy met wat ek sien nie.

Waaroor ek vir myself baie vies is is dat ek Yamaha R800 betaal het om te decarbon en ek kan 'n volledige pyp nuut kry vir R1450.  So leer 'n mens maar.

My vraag is, gebaseer op onderstaande fotos, kan die exhaust in 3.5 ure weer so erg op carbon?  Ek dink die dealer het my vir 'n ride gevat.

My ander vraag is hoe kan ek gou toets of dit wel die exhaust is wat hom laat smoor?

Die fietsie is nog baie mooi en ek sal 'n rand of twee spandeer om hom 100% reg te kry aangesien hy in die mancave eendag as uitstal stuk sal eindig.

Help asb manne, volgende naweek gaan ons weg op 'n bike naweek.

2def9c96b2b8281689b6df0b7b4ea567.jpg


fdfed23be82fd4d7cef23668289c1d74.jpg


d6400f0bd118116c2369c15f9f1ce018.jpg


89e264811981357bf48f2c8150f9e72e.jpg


078e530bd7fef5833ba5bd72c0f373ef.jpg


fa7c220e8f06aafc12e411d668c417b3.jpg



Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Top