Quick trip From Roodepoort to Breedsnek and back

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Brandt

Race Dog
Joined
Feb 24, 2010
Messages
4,498
Reaction score
0
Location
Wilropark
Bike
Honda XL650V Transalp
I took the day off because my wife had to take the day of to go to the dentist. We do not get a lot of time to do trips together and so we did a quick trip for the day. The road was very slippery and wet the last time I did this route so I did not see much of the landscape.

We saw a lot off game, unfortunately we did not see the lions we saw there the previous trip. I will just post a few pics.

Attachments

  • SAM_0479.jpg
    SAM_0479.jpg
    111 KB
  • SAM_0520.jpg
    SAM_0520.jpg
    96.3 KB
  • SAM_0519.jpg
    SAM_0519.jpg
    63.8 KB
  • SAM_0518.jpg
    SAM_0518.jpg
    84.9 KB
  • SAM_0516.jpg
    SAM_0516.jpg
    64.8 KB
  • SAM_0512.jpg
    SAM_0512.jpg
    87.6 KB
  • SAM_0502.jpg
    SAM_0502.jpg
    104.9 KB
  • SAM_0495.jpg
    SAM_0495.jpg
    99.8 KB
  • SAM_0493.jpg
    SAM_0493.jpg
    67.9 KB
  • SAM_0475.jpg
    SAM_0475.jpg
    48.7 KB
..
 
Attachments

  • SAM_0523.jpg
    SAM_0523.jpg
    80.4 KB
  • SAM_0524.jpg
    SAM_0524.jpg
    110 KB
  • SAM_0525.jpg
    SAM_0525.jpg
    93.8 KB
  • SAM_0526.jpg
    SAM_0526.jpg
    65 KB
  • SAM_0527.jpg
    SAM_0527.jpg
    71.1 KB
  • SAM_0528.jpg
    SAM_0528.jpg
    114.6 KB
  • SAM_0529.jpg
    SAM_0529.jpg
    66.9 KB
  • SAM_0531.jpg
    SAM_0531.jpg
    77.9 KB
Dankie vd die mooi pics - lekker trippie! Ek was Saterdag oor Breedt's Nek. :thumleft:
 
Spore said:
Dankie vd die mooi pics - lekker trippie! Ek was Saterdag oor Breedt's Nek. :thumleft:

Was dit jy met daai lekker custom kassie teen die top box?
 
Dwerg said:
Spore said:
Dankie vd die mooi pics - lekker trippie! Ek was Saterdag oor Breedt's Nek. :thumleft:

Was dit jy met daai lekker custom kassie teen die top box?

Dis positief - weens praktiese redes het ek die "bakkie" voor my topbox laat maak. Het juis die charcoal en rooster vd braai daarin saamgery.

Groetnis - is bly jy geniet jou 800!
 
Met 2 klein rakkers wat die meeste van ons tyd opvat is dait mar moeilik om tyd at te kry vir sulke trips. Ek is papnat agter die ore met DS ryery so ek dink dis seker die beste om maar met sulke kein trippies te begin en mooi te leer gronpad ry of hoe?

Kan jy miskien n kaart hier gooi van hoe jy gery het? Ek bly ook in Rdprt so die lyk vir my ideaal om op my eie weg te breek as ek die tyd kry.
 
bomskok said:

Ons het ook twee kinders op laerskool so ons kan ook nie naweke saam ry nie. Ek sal 'n kaart op Google maps die naweek maak en opsit.
 
Thanks Brandt. Ek het nogal gewonder hoe ek kan begin DS ry in die area. Lyk my daar is darem paaie nie te ver van ons af nie.
(Julle's so entjie voor ons, ons s'n is nou eers 1½ en 3½.  ;))
 
Pm ook vir Malibu, hulle ry die naweek oor die Nek ook. Miskien kan jy inval?
Highkjack off.

Dankie Breedt mooi fotos. Sien uit nie die van die leeus.
 
Top