R1150GS oil usage

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dreyer

Race Dog
Joined
Mar 4, 2009
Messages
535
Reaction score
0
Location
PE
Bike
Yamaha XT600
Ek het deur n klein BMW boekie gelees, toe sien ek daar staan dat die fiets 1L olie per 1000 km gebruik. Ek sien ook die level daal bietjie. (na 1000 km die naweek). Enige rede hiervoor? Is dit die feit dat dit n boxer is en dat die olie dan deur geforce word? Ek het hom die hard gery nie, meestal 140. Hy rook ook nie  ???
 
Top