Rayton to Sabie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Manic

Grumpy Mutt
WD Vendor
Joined
May 24, 2007
Messages
23,287
Reaction score
8,128
Location
ORANIA
Bike
BMW (all models)
Wat kan ek se, awesome trip.

My lyf was Saterdag oggend seer, Sondag nog meer, en vanoggend is ek stukkend.

Groot yster wat jy moet rondgooi heeltyd, en ek mos maer en klein jong  :2f

Agtergekom ek het wel te min fotos geneem  :-[ Ons het meer gery en minder gestop, so foto tyd was min.

Rayton Tonteldoos, Loskopdam Dullstroom Grotte en toe Sabie.
Als grond sover ons kan.


Saterdag het ons die teer aangevat. Witrivier, Hazyview, 22, Graskop, Gods Window, Pilgrims you name it.
22 gaan op en af jaag ook soos hooligans.


Sondag.
Sabie, Nelspruit, Barberton. Daar het ons my Oom Ontmoet. Saam hom verder gery tot in Hendrina. Daar Highway geslaan huis toe.

Awesome ride, seer lyf, nie lus vir werk nie...........wat kan ek meer se?

Dankei aan almal!!

Topless
Paulb
Bierman
The TRANSPORTER


Was n great naweek  :thumleft:
 
SabieWeekend007.jpg


SabieWeekend009.jpg


SabieWeekend010.jpg
 
SabieWeekend043.jpg


SabieWeekend047.jpg


SabieWeekend049.jpg


Die man lyk moeg ?

SabieWeekend046.jpg


SabieWeekend036.jpg


Die was NET MY breakfast op Badplaas.
Ek was baie baie baie honger  O0

SabieWeekend048.jpg
 
Die Lydenburg na die grotte pad was altyd die laaste stukkie so klein bietjie rof  :drif:

Nou is hy geskraap van die Grotte reg op tot by Lydenburg  >:D
 
BOER! said:
Nice  RR Manic.

Kan jy bietjie die roete hier post wat julle gebruik het?

:ricky:

Weet nie hoe nie  ::)

My GPS wil nie op link met my Computer nie  :xxbah:
 
Runner said:
Nice baie teer

Bwaaahaaaa. Elke grondpad kom uit by n teerpad.
Al waar ons gestop het vir pics man fookit  :imaposer:
 
I see what you mean when you told me that in the vaal you had high speed gravel highways. :thumleft:
I must make a plan to come and visit your area and ride those routes with you and Kevin. :D
 
Shoe maar dis lekker bord kos daai. Ek eet net so baie! Ons moet bevoorreg wees om so baie van kos te hou. Net jammer die restaurante se porsies raak kleiner. Ek vra altyd maar dubbel porsie of hele bak chips en uieringe by spur as ek double chedarmelt burger of steak eet. Ekstra
 
Top