Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
LeonDude said:
Pebbles, DieselDawie and LeonDude arrived in Colesburg today, what a tour. Thanks Gerrard for organizing, and all who made it a great bash. On a side note: The riders were very well behaved on the road this year. I kept left because i ride slow, everybody gave me a wide gap, waved and were polite, even those who were gooing mielies, thanks, you guys rock.

Must be cold in Colesburg!
Looking forward to some pics of your tour LD, you went all over.
 
VaalBaas said:
En daar was nie eers n puncture nie.... ::) en daarna was hy stukkender as toe ons begin het :lol8:

Sorry I did not get a chance to shoot the HP2 breeze with you - we were leaving camp as the missing tube saga was being solved  :lol8:  I did not realise you and HP2 were in camp.
 
If you only arrive after eight  on the last night of a Bash you are in stealth mode..  :imaposer:
 
Some photos gooi-ed
 
Attachments

  • AVMS6120.JPG
    AVMS6120.JPG
    148.1 KB
  • SQTI2387.JPG
    SQTI2387.JPG
    124.2 KB
  • KGKZ1481.JPG
    KGKZ1481.JPG
    160.9 KB
  • ACXL2637.JPG
    ACXL2637.JPG
    244.9 KB
  • SMMB9871.JPG
    SMMB9871.JPG
    230.7 KB
  • WVJK6265.JPG
    WVJK6265.JPG
    166.5 KB
  • VXQL2711.JPG
    VXQL2711.JPG
    204.7 KB
  • YETG0336.JPG
    YETG0336.JPG
    251.2 KB
  • XQLU7863.JPG
    XQLU7863.JPG
    264.6 KB
A few more pics:

Attachments

  • UIMR4752.JPG
    UIMR4752.JPG
    179.7 KB
  • WJEY2997.JPG
    WJEY2997.JPG
    178.1 KB
  • WBMG5116.JPG
    WBMG5116.JPG
    227.5 KB
  • HRQQ6346.JPG
    HRQQ6346.JPG
    252.9 KB
  • FNXX2382.JPG
    FNXX2382.JPG
    244.6 KB
  • MGGJ6848.JPG
    MGGJ6848.JPG
    153.8 KB
  • AAVT6132.JPG
    AAVT6132.JPG
    243.2 KB
  • ECPV0629.JPG
    ECPV0629.JPG
    208.2 KB
  • XJVH3641.JPG
    XJVH3641.JPG
    176 KB
  • ADNF5117.JPG
    ADNF5117.JPG
    193.4 KB
If this is what I think it is - not kleva mate.  :eek:  I have seen more than one of these 'tyre weld' things let go and cause havoc - once with a bad accident!  Tyres and brakes become immediately lubricated as this shyte sprays everywhere ...
This one is especially vulnerable to rocks and roosts and the other failure is very often simply the alu can wearing through due to vibration where attached (however tight or padded you may think it is). I always smile/grimace knowingly when I see a can attached to a carrier rack, frame etc.This aside from the fact that I have never seen one work properly anyway.

But maybe it is a fire extinguisher rather than a traction extinguisher?  ???

My 2 cents - I will just leave it here as a caveat .  :thumleft:
 
Attachments

  • ACXL2637.JPG
    ACXL2637.JPG
    203.5 KB
En dan was daar Skaapkop wat op heel elegante wyse van sy bike afgeklim het. So mooi tuck'nroll het ek lanklaas gesien  :lol8:
 
Attachments

  • IMG_20180511_150136.jpg
    IMG_20180511_150136.jpg
    219.4 KB
Ek sal eers vir n paar maande verdwyn want RI gaan my aanrand, indien sy my in die handle kry. Vir my verdediging moet ek meld dat die fotograwe en models  gedreig het om vir my weg te Ry. Ri ek is mos rigtingbedon...d en ek het hulle nodig gehad om saam met hulle te Ry so dat ek nie in PE eindig nie, maar well te Kaapstad.
Ek dink egter dat jy die fotos moet wys, want die ouens het baie moeite gedoen om dit te neem :imaposer:
 
Gérrard said:
En dan was daar Skaapkop wat op heel elegante wyse van sy bike afgeklim het. So mooi tuck'nroll het ek lanklaas gesien  :lol8:
Gerrard ek was baie mooi geleer, gedog dit manne wat op my skiet soos die selfone geflits het :peepwall:
 
André 660 said:

Mens dink jy kan iemand vertrou...  :mad:

Moenie kommer nie, daardie foto's gaan die lig sien  >:D

SKAAPKOP said:
Gérrard said:
En dan was daar Skaapkop wat op heel elegante wyse van sy bike afgeklim het. So mooi tuck'nroll het ek lanklaas gesien  :lol8:
Gerrard ek was baie mooi geleer, gedog dit manne wat op my skiet soos die selfone geflits het :peepwall:
Het jy alweer skandes loop maak? ;) :lol8:
 
Hierdie bash is so berig dat dit nou al op my bucketlist is  :laughing4:
 
Odd Dog said:
The most energetic and well behaved fellow at the Bash.

That dog is so smart, I watched someone throw a stick into a pile of firewood, he wouldnt give up until he found the original stick
 
Top