Ride to Prentjiesberg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

EC biker

Puppy
Joined
Jan 26, 2012
Messages
23
Reaction score
1
Location
Elliot
Bike
Kawasaki KLR 650
Ek op my KLR en vriend op BMW 1200GS het vanoggend Prentjiesberg toe gery, so 10 uur vertrek uit Elliot, oor Gubenxa/Ryno, verby Gatberg en onderkant van Bastervoetpad, en uiteindellik tot by voet van Prentjiesberg naby Ugie.
 

Attachments

  • 1Gatberg.jpg
    1Gatberg.jpg
    169.8 KB
  • 2Gate to Bastervoetpad.jpg
    2Gate to Bastervoetpad.jpg
    330.8 KB
  • 3Pofadder.jpg
    3Pofadder.jpg
    289.2 KB
  • 4DSC01560.jpg
    4DSC01560.jpg
    194.4 KB
  • 5DSC01559.jpg
    5DSC01559.jpg
    263.6 KB
Nog so paar foto's, van hier af was die pad meestal deur PG Bison se plantasies
 

Attachments

  • 6DSC01557.jpg
    6DSC01557.jpg
    290.2 KB
  • 7DSC01553.jpg
    7DSC01553.jpg
    215.9 KB
  • 8DSC01552.jpg
    8DSC01552.jpg
    291.6 KB
  • 9DSC01548.jpg
    9DSC01548.jpg
    329.7 KB
  • 10DSC01543.jpg
    10DSC01543.jpg
    245.4 KB
Laaste paar foto's.
Heel laaste een is by ons draaiplek by die voet van Prentjiesberg, en toe weer al die pad terug Elliot toe.
 

Attachments

  • 11DSC01542.jpg
    11DSC01542.jpg
    255.2 KB
  • 12DSC01539.jpg
    12DSC01539.jpg
    190.1 KB
  • 13DSC01535.jpg
    13DSC01535.jpg
    260.9 KB
  • 13a Prentjiesberg vanaf Elliot.jpg
    13a Prentjiesberg vanaf Elliot.jpg
    314 KB
Mooi fotos en pragtige omgewing.
Wat n MENEER van n pofadder. Jy kan hom gebruik vir n tube in die agterwiel!
 
Daai pofadder het ons groot laat skrik, om n skerp draai in die middel van die pad, ons hom eers gesien toe ons amper bo-oor hom ry  :eek:

Ons het dit maar rustig gevat oor daai dennenaalde, van die pad deur die pine forest is deel van die mountain bike roete vir fietse.

Hier is so baie paaie deur die PG Bison forests dat mens net kan verdwaal, wag net vir my GPS, tracks/roetes al klaar gemaak  :biggrin:
 
julle is regtig gelukkig om in so mooi omgewing te kan bly , lyk of iemand darem na julle grond paaie kyk....
 
Dutchman81 said:
julle is regtig gelukkig om in so mooi omgewing te kan bly , lyk of iemand darem na julle grond paaie kyk....
Ek stem saam............die oos-kaap is ook een van my gunsteling area's.

Die boland is darem self mooi.
 
Pragtige omgewing!  :thumleft:
 
Ek was betrokke met die bou van die PG Bison Chipboard factory daar in Ugie.
Pragtige wereld. Veral in die winter met sneeu. Tiffendel is ook n plek waar jy moet gaan draaimaak.
 
that is the prettiest puff adder I have ever seen and a great ride also :thumleft:
 
Ek en vroutjie het om Prentjiesberg met MTB`s probeer ry in Desember.Baie water en vol riviere,mooi groen en baie modder.Sy het dit meer geniet as ekke.Dit is een van die mooiste areas wat ek al mtb gery het.
 
Dit lyk nou na n plek wat mens elke dag met n plesier sal wil ry.

Goeie tyd van die jaar ook om dit te doen

 

Latest posts

Top