Roete vanaf Pta na Burgersfort

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ras

Race Dog
Joined
Mar 31, 2009
Messages
1,197
Reaction score
18
Location
Brits
Bike
BMW R1150GS Adventure
Halo dogs.

Ek nodig help en insette van jul kan af.
Ons ry gaan die lang naweek van die 17de Burgersfort toe en wil graag roetes he wat jul sal voorstel vanaf Pta.
Ons wil nie te veel grondpad ry nie aangesien ons almal nie heeltemal vertroud is met die grondpad ding nie.
Wat ek in gedagte het is Pta - Bronkhorstpruit - Verena - Loskopdam - Stofberg - Roossenekal - Steenkampsberg pas tot by lydenburg - en dan Burgersfort.

Wat stel jul voor en waarna moet ons gaan kyk ?
 
Top