Rooi Driehoek? 1200 GS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

kwassi

Race Dog
Joined
Apr 7, 2008
Messages
3,985
Reaction score
8
Location
Randburg
Bike
BMW R1200GS
Dit gebeur elke dan en wan.
Voor en nadat die bike gediens is deur BMW.

1: Ek sit die ignition aan (Alles reg)
2: Start bike
3: Rooi Driehoek en Battery kom op. Meestal verdwyn dit binne 'n paar sekondes
Maar elke dan en wan bly die rooi driehoek daar. Die battery graphic verdwyn wel.

Het iemand anders dit dalk al gekry?
 
Top