michnus
Bachelor Dog

Yellow snow angels? Nope, breaking the piss off as icicles :lol8:


We spend some time in La Fouly, a small ski village somewhere with moerse high peaks.

400 year old houses still standing looking like new.

michnus said:Dankie Jakkals. Ek wardeer dit opreg. :thumleft:
Is so baie kiekies nie n probleem nie?
windswept said:michnus, that reminds me of Frank Zappa "don't you eat that yellow snow where the huskies go"
silberfuchs said:Hi julle twee!
Ek is bly julle het die Leberkaese geniet!
Jy weet, dat die regte en oorspronklike van perdevleis gemaak word, :![]()
michnus said:silberfuchs said:Hi julle twee!
Ek is bly julle het die Leberkaese geniet!
Jy weet, dat die regte en oorspronklike van perdevleis gemaak word, :![]()
Wel, even al was dit, dit was moer lekker, en vir my enige vleis is okay :biggrin: 8)
silberfuchs said:michnus said:silberfuchs said:Hi julle twee!
Ek is bly julle het die Leberkaese geniet!
Jy weet, dat die regte en oorspronklike van perdevleis gemaak word, :![]()
Wel, even al was dit, dit was moer lekker, en vir my enige vleis is okay :biggrin: 8)
Michnus, ek stem!
Alles wat my nie klaar gevreet het nie, sal ek opvreet.
Cheers