Scala G4 probleme

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

IANDO

Pack Dog
Joined
Aug 13, 2009
Messages
236
Reaction score
0
Location
GEORGE
Bike
KTM 1190 Adventure
ek het 'n Scala G4 wat ek gebruik op my KTM 990 deur my Zumo 550.
alles werk perfek & kommunikasie & opvangs is great, MAAR sodra jy wil musiek luister maak die ding my moerig!
as die enjin af is is daar geen probleem, maar sodra die Akrapovics begin gesels kraak (distort) die speakers al is jou klank hoe sag.

enigiemand anders al die probleem ondervind, of is my G4 net 'n "dud"?

het al die sagteware opgradeer na die nuutste, maar steeds dieselfde.

my G2 het geen probleme hiermee gehad nie!!!
 
Top