Scorch pyp vir my 1200GS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Maya

Pack Dog
Joined
Jan 12, 2010
Messages
412
Reaction score
0
Location
Kuilsriver
Bike
BMW R1200GS
Ek het vandag 'n Scorch pyp (slip-on) vir my 1200GS laat opsit. Dis 'n 2007 model, so ek is nie gepla oor die BMW warranties nie. Die Scorch pyp klink regtig baie beter as die standaard BMW pyp en weeg ook 'n ton ligter. defnitief die R2500 werd gewees:thumleft:
Ek kan regtig Scorch aanbeveel.
 
Top