Scott me up Beamme!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
2,170
Reaction score
312
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
jis allie manne en maninne

ek lurk al so tydjie hier rond , en is verbaas oor die dienste, kontakte en advies wat hier op WD is!
ek ry `n 800gs en het ook n `76 r90s wat in bokse daar by die huis le maar die gs ry te blerrie lekker en daar is nie tyd vir spanner swaai nie..
ek bly in durbanville, val gereeld met die gs,  en hou van hekel, brei en stap langs die see...
 

Attachments

  • IMG-20121028-00018.jpg
    IMG-20121028-00018.jpg
    128.2 KB
Top