Seeuwitjie KAALGAT in die garage

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
13,366
Reaction score
2,341
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere
Verlede jaar toe ons saam met die HOOLIGANS  :ricky: by Maraisburg gaan ry het, het my borskassie die windskerm getref toe die voorwiel in 'n donga beland het.
Tydelik reggemaak met Q-Bond en 'n cable strap, maar dit hou ook nie vir altyd nie.  Al lankal die bracket gekoop, maar altyd opgesien vir die werk.
Aangesien ek op bystand is die week en nerens kan gaan ry nie het ek besluit dat vandag is die dag.

Dit is 'n redelike DIEP strip wat Sneeuwitjie hier uitgevoer het.  Aan die einde was die petroltenk opswaai nie nodig gewees nie. Toe het ek maar sommer die air filter bekyk.

Grootste probleem is die enigste bout wat die stem vashou aan die nek.  Tot die triple clam moes af.
Ander probleempie was die terugsit van die ligte se drade.  Het toe maar 'n stukkie dun draad deurgeryg en hulle so deurgetrek.

 

Attachments

  • 001 Bracket.jpg
    001 Bracket.jpg
    39 KB
  • 002 Kaalgat2.jpg
    002 Kaalgat2.jpg
    102.2 KB
  • 003 DIE bout2.jpg
    003 DIE bout2.jpg
    77.7 KB
  • 004 visvang2.jpg
    004 visvang2.jpg
    84 KB
  • 005 Aangetrek.jpg
    005 Aangetrek.jpg
    72.8 KB

Latest posts

Top