• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

SOEK: cheap projek…

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

George77

Race Dog
Joined
Jun 13, 2015
Messages
1,255
Reaction score
73
Location
Western Cape
Bike
AJS (all models)
Jis jis manne.

Ek weet daar bestaan sulke projekte, of iemand se vriend se vriend se oa se oupa het so tipe bike wat rondlê. Oordat my laaitie nou begin Offroad Racing doen stel hy ook meer belang in regmaak van ouer bikes. Sy eerste bike was n PW80 wat ek vir n R1000 gekoop het en n vol resto op gedoen het. Hy wil nou graag self so projek aanpak. Pappa se geld is skaars terwyl hy die sport beoefen, so ek soek regtig n cheap, baie cheap, selfs verniet projek… 🙈🙈

Ideaal: enige 2-stroke offroad in enige kondisie enige cc

Hier is my nr indien iemand dalk iets wil Whats App: 0832339665

Dankie manne, hy hou styf duime vas….
 
Top