Baches
Race Dog
- Joined
- Jan 25, 2008
- Messages
- 1,626
- Reaction score
- 1
- Location
- Walvis Bay
- Bike
- KTM 1290 Super Adventure
'n Vriend van my is op soek vir 'n stel ringe vir 'n Honda XR600RF. Niemand hier in NAM kan hom skynbaar help nie. Enige iemand 'n idee waar om dit te kan kry ??