BakgatJaco
Race Dog
2005 Bmw F650Gs Dakar
Ooops, en so sit ek toe nie 'n prys nie. R42 000
Hy is vanoggend verkoop, vinnig, en as ek nog 4 gehad het was hulle ook weg.
In goeie kondisie met 34 300km.
Het hom 2 jaar terug gekoop (met 34100km op), nuwe sprockets, voor en agter met nuwe kettang. Major service gedoen. Oorspronklike en "low seat". SW Motech crashbars. Topbox. Battery pap, so ek sit n nuwe een in. Vir my dogter gekoop, maar sy het hom toe nie gery nie.
Honesty section: Plastiek gekraak by linker agter flikkerlig, onder drarak, soos per laaste foto.
0837791040