Jis PetriSilly question...what should you NOT have packed?
I'm trying to basically half, or at least reduce stuff I take on a trip by a Third
Nice pics!!!
Behalwe vir 2 klein patats en die laaste stukkie wors wat ek nie geëet het nie, sou ek niks los nie.
Ek pak alles wat ek dink ek nodig het om vir 4 dae alleen oor die weg te kom, en relatief gemaklik te wees, maar ek ry nie onnodige nonsens saam nie.
Was nog nooit lus om n 260kg fiets en panniers met 50kg bagasie alleen op te tel of selfs rond the stoot nie - sukkel is n keuse in die geval
En selfs die sirkus probeer nie n olifant deur hoepels laat spring nie
Dink jy sal n goeie idee kry as ek daai lys, met n paar fotos opsit