Solo to the Koup to cope with life....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Carrots said:
Lekker Buks!!

Bly jy in Prins Albert of daar naby? Ek en Shebangs gaan na die National Bash af ry Prins Albert toe deur die Tankwa Karoo.......nog nie seker van die presiese datum nie maar dit sal seker hier by die 17 of 18de Oktober wees.

Sal gaaf wees om jou te ontmoet!!  :thumleft:

:thumleft: Ek bly in George, maar laat weet my, ek ry sommer vinnig oorrie ou bergie vir 'n koue een !!! 8)
 
Buks said:

>:D Jys braaf ne, om 2 honne te gaan tekkel sonder back-up, seker maar omdat jy n Husky ry! :imaposer: Dit nogal terwyl jy weet jy val om na 4 dubbels! :imaposer:

:thumleft: Ek bly in George, maar laat weet my, ek ry sommer vinnig oorrie ou bergie vir 'n koue een !!! 8)
 
:laughing4: :laughing4: :laughing4:

En ons is nie gewone Honne nie....ons is Rebels!!  :peepwall: :pot:

Sal hoor by Shebangs oor die datums.....dan reel ons ietsie met julle locals!
 
:lamer: Dankie vir daai "vote of confidence" nr.392!!!!
Ek sal jou maar moet saamvat as "wingman"..... ::)
@Carrots - ek is OK, soek net k@k met die BMW manne soms...... :protest:
 
Lekker man.Daai paaie het my nou sommer lus gemaak vir ry :thumleft: !!!!!Nou kan die bash maar nader kom want ek kan nie meer wag vir 'n lekker lang trip nie!
 
Top