Sommer net 'n Sondag sluipery.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Veldbrand

Grey Hound
Joined
Oct 29, 2009
Messages
5,691
Reaction score
1
Location
Koedoeskloof, Dwarsrivier, Ladismith, WC
Bike
BMW R1150GS Adventure
Op 'n dorre Verlate van Vervlaktenheid
Oase van krake, stof en kruid
'n Wind wat fluit:
"Sy gô is uit."
 

Attachments

  • 20140831_124522.jpg
    20140831_124522.jpg
    58.3 KB · Views: 378
  • 20140831_112240.jpg
    20140831_112240.jpg
    188.4 KB · Views: 371
  • 20140831_113306.jpg
    20140831_113306.jpg
    107.5 KB · Views: 368
  • 20140831_115144.jpg
    20140831_115144.jpg
    71.2 KB · Views: 364
  • 20140831_141829 - Copy.jpg
    20140831_141829 - Copy.jpg
    122.3 KB · Views: 368
Lekker V. I get your Drift.
 
.
 

Attachments

  • 20140831_112343.jpg
    20140831_112343.jpg
    220.8 KB · Views: 365
  • 20140831_113347.jpg
    20140831_113347.jpg
    69.1 KB · Views: 363
  • 20140831_141303.jpg
    20140831_141303.jpg
    44.7 KB · Views: 363
  • 20140831_112029.jpg
    20140831_112029.jpg
    92.6 KB · Views: 355
  • 20140831_141432.jpg
    20140831_141432.jpg
    73.4 KB · Views: 353
.
 

Attachments

  • 20140831_112204.jpg
    20140831_112204.jpg
    148.5 KB · Views: 344
  • 20140831_115603.jpg
    20140831_115603.jpg
    79.3 KB · Views: 343
  • 20140831_141829.jpg
    20140831_141829.jpg
    54.5 KB · Views: 349
  • 20140831_141329.jpg
    20140831_141329.jpg
    51.8 KB · Views: 343
  • 20140831_140238.jpg
    20140831_140238.jpg
    86.9 KB · Views: 348
.
 

Attachments

  • 20140831_123945.jpg
    20140831_123945.jpg
    65.5 KB · Views: 340
  • 20140831_114938.jpg
    20140831_114938.jpg
    175.8 KB · Views: 339
  • 20140831_140246.jpg
    20140831_140246.jpg
    86.3 KB · Views: 336
  • 20140831_140701.jpg
    20140831_140701.jpg
    112.4 KB · Views: 339
  • 20140831_113256.jpg
    20140831_113256.jpg
    83.3 KB · Views: 341
Fluit-fluit.
 

Attachments

  • 20140831_141103.jpg
    20140831_141103.jpg
    104.4 KB · Views: 322
  • 20140831_141709.jpg
    20140831_141709.jpg
    84.7 KB · Views: 313
  • 20140831_141850.jpg
    20140831_141850.jpg
    41.5 KB · Views: 320
  • 20140831_142111.jpg
    20140831_142111.jpg
    115.1 KB · Views: 320
  • 20140831_111939.jpg
    20140831_111939.jpg
    59.3 KB · Views: 321
Wat is die Storie met daai Pramfienlamphangers V ?
 
Offshore said:
Wat is die Storie met daai Pramfienlamphangers V ?
Die horings is maar so in die muur in gepleister as hangers. Die ou lamp hang toevallig daar maar ek sien op die grond le daar nog heelwat oorblyfsels van ou leisels en vrot toue. Va'melewe se me'se het seker nie 'n oorvloed van staal gehad nie of hulle het dalk later jare die yster hakke gebruik om sleephakke agter op die Toyotas te monteer om die Landy's mee uit te trek... :pot:
 
Jy beter geld spaar vir n agtertyre  :biggrin:

Nice fotos, baie dankie vd deel  :thumleft:  :thumleft:
 
Is dit nou 'n geheime pad die?    :biggrin:  Jy beter die roete deel next time.  :thumleft:

O ja, lekker RR en thanks vir die deel.  Mooi kiekies ook.  :thumleft: :thumleft:

Veldbrand said:
Offshore said:
Wat is die Storie met daai Pramfienlamphangers V ?
Die horings is maar so in die muur in gepleister as hangers. Die ou lamp hang toevallig daar maar ek sien op die grond le daar nog heelwat oorblyfsels van ou leisels en vrot toue. Va'melewe se me'se het seker nie 'n oorvloed van staal gehad nie of hulle het dalk later jare die yster hakke gebruik om sleephakke agter op die Toyotas te monteer om die Landy's mee uit te trek... :pot:
:laughing4:  :eek7:
 
Great area to ride pic,s are awesome thank u for sharing
 
Vis Arend said:
Is dit nou 'n geheime pad die?    :biggrin:  Jy beter die roete deel next time.   :thumleft:
Nee wat ou maat, dis sommer net 'n paar lokale paadjies hier om die huis.
So ent op gery op die Laingsburg pad tot waar die Klein Swartberge se stert se punt die Klein en Groot Karoo's skei. Toe omgedraai en op die Montagu/ Ouberg pad af en links op die Plathuispad gesluip tot by die Touwsberg reservaat en daar deur geploeter tot in die Buffelsdrif natuurbewarings area en toe huistoe. So 'n 130km loopie net om die lui Vark se battery te tjaarts en my koppie bietjie skoon te maak.
Die ding haak mos uit as dit nie soms bietjie vars lug kry nie... :biggrin:
 
lyk na n lekker kopskoonmaker, Veldtie :thumleft:

ek MOET en SAL weer vir my een van daai GSAs aanskaf  :ricky:
 
Baie mooi oom Veldbrand , altyd lekker om sulke ou geboue raak te ry , maak n ou altyd wonder wat die storie agter als is  :thumleft:
 
Die fotos vertel 'n mooi storie  :thumleft:

Vertel nog meer van die paadjies, onthou van ons is in Oktober weer daar...
 
:thumleft:

Lekker hier in ons "bêkjaart", buurman.  Het jou amper nie Sondagoggend hier buite die dorp herken met die openface kopdop nie, ons Vuiljoentjies het daar onder Touwsberg (anderkant Goggadou) 'n stukkie varkvleis gaan gaarmaak in 'n droë rivierloop.  Jy moes van daai ou huis af daar langs teruggery het, maar ons was seker al weg. :-\
 
Mooi kiekies Veldie.  Weet jy dalk wat die storie agter daai mooi ou gebou is?  Dis altyd hartseer as mens sulke mooi geboue tot niet sien gaan. Net die wind en weer as roudraers, ai  :-[
 
Top