GRyPH
Race Dog
- Joined
- Nov 4, 2008
- Messages
- 1,512
- Reaction score
- 1
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Southern Cape WDs to Breede Bash 2012
Waar is al die SK Manne en Mannine?
Gaan ons weer soos oudergewoonte n trip reel na die bash?
Dalk weer soos altyd vrydagaand erens oor te slaap,
saterdag bash toe en
sondag terug huis toe? (gewoonlik op teer al die pad met n stop by elke watergat :biggrin
Wie het idiees vir Vrydag aand? of gaan ons weer Gamkapoort dam probeer by Fox se plekkies?
Kom kom! gee idiees!