YellowFever
Race Dog
- Joined
- May 14, 2007
- Messages
- 1,145
- Reaction score
- 2
- Location
- Cape Town City Bowl
- Bike
- Piaggio (all models)
Highlander said:as die organisers hulle eie kos eet, dans die res mos darem safe of hoe?
I'm surprised.....you held up a moerse traffic cue behind you...Uiltjie said:Highlander said:as die organisers hulle eie kos eet, dans die res mos darem safe of hoe?
Sies man, ek was honger! Daai KTM het my uitgeput! :thumleft:
Pistonpete said:I'm surprised.....you held up a moerse traffic cue behind you...Uiltjie said:Highlander said:as die organisers hulle eie kos eet, dans die res mos darem safe of hoe?
Sies man, ek was honger! Daai KTM het my uitgeput! :thumleft:ot:
Uiltjie said:Pistonpete said:I'm surprised.....you held up a moerse traffic cue behind you...Uiltjie said:Highlander said:as die organisers hulle eie kos eet, dans die res mos darem safe of hoe?
Sies man, ek was honger! Daai KTM het my uitgeput! :thumleft:ot:
Do you think I was too slow?eepwall:
Uiltjie said:Pistonpete said:I'm surprised.....you held up a moerse traffic cue behind you...Uiltjie said:Highlander said:as die organisers hulle eie kos eet, dans die res mos darem safe of hoe?
Sies man, ek was honger! Daai KTM het my uitgeput! :thumleft:ot:
Do you think I was too slow?eepwall:
Fenderbender said:Dankie vir n lekker dag al die Caledonners wat betrokke was by die reelings . Ek dink dis n groot bargain om R150 vir die kerk te skenk en dan op al die privaatgrond te kan rondry . Altyd lekker om saam met julle te ry . Boonop nog n lekke gebraaide hoennetjie ook gekry . Was lekker om weer almal te sien , snaaks hoe vinnig die WDs mekaar leer ken op sulke dae of trips . :thumleft: Baie nuwe gesigte gesien en oues ook weer .So namens die Robertson en Worcester WDs wil ek net weereens dankie se . Dis lekker om julle Caledonners te ken .
Johnnie Bok said:Wie gaan dit volgende jaar beat??
hierdie "wheelie" of moet ek se wielstyf term gaan nog maak dat die honne kyk wieFenderbender said:Jou ou wielstyf spogter . :imaposer:
Highlander said:Thanks oupa uil, die dag was nommers gewees...
As ek na die foto kyk, dan kom die woorde boyband 101 in my kop op, haha