Spot the Canola..

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
kyk hoe mooi blom die canola :)
 
Attachments

  • DSC_7002.jpg
    DSC_7002.jpg
    162.2 KB · Views: 1,269
as die organisers hulle eie kos eet, dans die res mos darem safe of hoe?
 
Attachments

  • DSC_7013.jpg
    DSC_7013.jpg
    134 KB · Views: 401
Highlander said:
as die organisers hulle eie kos eet, dans die res mos darem safe of hoe?

Sies man, ek was honger!  Daai KTM het my uitgeput! :thumleft:
 
Uiltjie said:

I'm surprised.....you held up a moerse traffic cue behind you... :pot:
 
Pistonpete said:

Do you think I was too slow? :peepwall:
 
No you rode the perfect pace, as neither Wes nor I fell while we were riding behing you   :thumleft: >:D ;D
 
Uiltjie said:
Pistonpete said:
Uiltjie said:
Highlander said:
as die organisers hulle eie kos eet, dans die res mos darem safe of hoe?

Sies man, ek was honger!  Daai KTM het my uitgeput! :thumleft:
I'm surprised.....you held up a moerse traffic cue behind you... :pot:

Do you think I was too slow? :peepwall:

ek se eerder niks, miskien eendag as ek groot is

Dankie vir n lekker dag al die Caledonners wat betrokke was by die reelings . Ek dink dis n groot bargain om R150 vir die kerk te skenk en dan op al die privaatgrond te kan rondry . Altyd lekker om saam met julle te ry . Boonop nog n lekke gebraaide hoennetjie ook gekry . Was lekker om weer almal te sien , snaaks hoe vinnig die WDs mekaar leer ken op sulke dae of trips . :thumleft: Baie nuwe gesigte gesien en oues ook weer .So namens die Robertson en Worcester WDs wil ek net weereens dankie se . Dis lekker om julle Caledonners te ken .
 
Ek sien vir Fenderbender... Wie is die ander wielstyf windgatte?

Ons het jou gemis , dink net wat se mooi fotie dit sou wees met 4 fietse .
 
Fenderbender said:
Dankie vir n lekker dag al die Caledonners wat betrokke was by die reelings . Ek dink dis n groot bargain om R150 vir die kerk te skenk en dan op al die privaatgrond te kan rondry . Altyd lekker om saam met julle te ry . Boonop nog n lekke gebraaide hoennetjie ook gekry . Was lekker om weer almal te sien , snaaks hoe vinnig die WDs mekaar leer ken op sulke dae of trips . :thumleft: Baie nuwe gesigte gesien en oues ook weer .So namens die Robertson en Worcester WDs wil ek net weereens dankie se . Dis lekker om julle Caledonners te ken .

Die plesier is ons s'n.

Jy het beslis 'n nuwe standaard vir 'n ordentlike wheelie gestel. Wie gaan dit volgende jaar beat??
 
Uiltjie en die ander organiseerders - dankie vir die reelings.  Dit was my eerste ry saam met die WD's - baie lekker!  >:D
 
Highlander said:
Thanks oupa uil, die dag was nommers gewees...

As ek na die foto kyk, dan kom die woorde boyband 101 in my kop op, haha

Lol, en die nuwe agter tire wat oppad is.
 
Bus, dit lyk vir my na Fenderbender[HP2], Gideon Joubert[links op 690] en middel Dirk Joubert[950SE] Nie doodseker oor Dirk nie.
 
Uiltjie leading the group
CR1Ars.jpg

Johnnie Bok & Jnr
CR2Bfamrs.jpg

See if you can spot yourself
CR1Tcr.jpg

CR1Ucrs.jpg

CR1Lv.jpg

CR1Ncr.jpg

CR1Ors-1.jpg

CR1DBM1.jpg

CR1EnogBms1rs.jpg

CR1Frs.jpg

CR1Gmhngwn.jpg

2degroepKTM.jpg

CR12crs.jpg

CR2Bfam2rs.jpg
 
Top