Springbok Rally ...with a difference (with Pics)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

CandyMan_ZA

Pack Dog
Joined
Jul 4, 2007
Messages
169
Reaction score
3
Location
Cape Town
Bike
BMW R1200GS Adventure
Thanks Kevin - really enjoyed the ride!

En ja dis ek wat so lekker neerslat met die GSA tussen die klippe!  Kon sweer daai klippe was groter  ???, maar ja foto's lieg seker nie! :imaposer:

 
Sê net sorry page not found.
Sal maar more weer try :biggrin:
 
J Viljoen said:
Thanks Kevin - really enjoyed the ride!

En ja dis ek wat so lekker neerslat met die GSA tussen die klippe!  Kon sweer daai klippe was groter  ???, maar ja foto's lieg seker nie! :imaposer:

Enige opervlakte wat rondskuif onder die wiele is tricky met ons groot bikes, jy het baie mooi gery, moenie sleg voel nie, ons val almal, dis mos hoekom ons n GS gekoop het, dit is deel van die adventure :)

 
Dankie, ja wat alles deel van die pret!  :thumleft:
Ek kan nou sien wat jy bedoel het met die verkeerde lyn wat ek gevat het - weet nie hoe ek daar beland het nie - net gesien ek gaan op die middelmannetjie en toe sak die voorwiel weg!
 
CandyMan_ZA said:
I attended the Sprinbok Rally again this year, as usual I did a trip via Die Hel, however this time I took a group of riders from the rally with me. It was so popular they want me to do it again next year. The venue is awesome. The Springbok Rally is a family event so bring the wife (or husband if the wife rides) and kids and join me next year.

Pics here :deal:
https://picasaweb.google.com/107834798932302053894/SpringbokRally2012?authuser=0&feat=directlink

It was great.... Thanks for taking us down. Will be back next year for some of the same.
 
Top