Stellenbosch to Egyptian nightmare!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie Rokie, Ronsard en Drifter, bly julle het my trip report geniet!!

Thanks Bennett!!!

Dankie JP Verster, was jy by Reutech toe ek daar was, 1997 en 1998?

Thanks CapeKLR, GeoffB!!

Mzee, they went to Dakar and from there two of them flew to London and one came back to SA.

Dankie KwaiPappaGaai, daai DR was my eerste bike, ons het as kinders met ou fietswiele rondgehardloop, daar was nie geld vir klein KX'se nie!!

Dankie Charka, bly jy kon dit lees!
 
hoe vorder die boek? sal baie graag daai een wil lees en vertel vir mense!!!
 
Hmmmm..ja....daar het die afgelope paar maande nie veel vd boekskrywery gekom nie, my dagboek is by n skrywer, maar verder het ek nie gekom nie, is bietjie besig op die oomblik, maar wil dit weer "tackle" en dan klaarmaak....dankie....nou sal dit my weer pla totdat ek iets daaraan sal begin doen!
Cheers
 
Baie dankie vir jou skrywe. Ek het Lodie de Jager se ervarings deur Afrika gelees en ... dit was geweldig interessant om nog 'n perspektief op die trans - Afrika togte te kry.

Ek? Ek is, omstandiglik, 'n "armchair traveller" tot einde 2012. Dis egter waardevolle 'huiswerktyd'.

Groete en voorspoed!
 
WOW !!  This RR really got my attention. What an amazing experience and we are really fortunate that you were able to share this with us.
Hope you've had some more pleasant adventure rides after this 'nightmare' one.
 
Thanks for a great read and for the reminder that at the end its all about the adventure of riding.
All the talk of makes, models, gadgets and gear is just an excuse to keep in touch between courses.
Well done.
 
ek het lanklaas n storie so baie geniet !! hoender vleis van kop tot toon !!

:wav: !!
 
Hi Frohan. Het weer vandag die RR gelees e n met n pel van my van Denmark gedeel.
Hywil afkom en n bike koop en met my in Afrika in. 
Lees gerus Charmaine Dudley se "Bird on a bicicle" sy het vrou aleen van Durban met n trapfiets gery tot in Libie.
 
Ek  kan nie glo ek het die ene gemis nie. Lekker Leesstof vir die Week. Spandeer te min tyd op WD.
 
Dankie El Lobo, ek sal ook bietjie Lodie de Jager se ervarings gaan lees, bly jy het myne geniet!

Thanks Wildside, I had lots of other enjoyable trips as well!!

Bly jy het dit geniet Francois.viljoen !!

Thanks Offside, yup I agree on the statement regarding gadgets and makes, those days I didnt had enough money for all of that but still managed to do a pretty long trip with very little gadgets...just the will to do it!!

Baie dankie Wahoo, bly jy het dit geniet!

Thanks Jacobsroodt!!!

Moggie, bly jy kon dit geniet, geniet jul trip en lekker beplan, ek sal daai "Bird on a bicycle" gaan lees!!

Offshore, bly jy kon dit geniet!!
 
Hi Frohan, ek het dit nou baie geniet om te lees. Tans hier werksaam in Nigerie, en van die koerubsie soos wat jy gehad het, is daar well hier in Nigerie, maar nou nie naastenby soos wat jy gehad het nie! Wil ook nie baie graag hier in die tronk sit nie.
Jou storie ispereer n mens om maar so Afrika trip op n mens se bukket list moet sit.
Dankie vir die, dit was nou lekker om so op n sondagoggend voor werk deur te lees :thumleft: Maak die tyd vinniger hier verbygaan.
Meskien sien ons mekaar erens daar in Stellies.

Groete,
Yami
 
I  have never heard anyone say the trip to Egypt is heaven.  It is always hell.  :sip:
 
awesome rubriek bra, die kiekies soos nektar op die tong. Ek vetrek self na London in 2017.

Shalom
 
One hell of a  hardcore trip :thumleft: thanks for sharing your most amazing ride
 
Top