ajax
Pack Dog
- Joined
- Dec 14, 2011
- Messages
- 451
- Reaction score
- 0
- Bike
- KTM 1290 Adventure R
Steynsburg hou fees die naweek van die 20 ste Okt. :thumleft:
Hul beplan onder andere n adventure ride te hou van Steynsburg via Middelburg oor Brulberg [baie mooi] na Norvalspont [mid ete by Hotel] oor Gariep Dam na Oviston , Venterstad en weer Steynsburg min of meer 250- 300 km
90% mooi grondpad en definitief pillion vriendelik
Koste R150 sluit in: rit, middagete, live band, biertent,stalletjies :drif: ens
Kontak no: Hannes 048887 0010 Abri 049 8421628 na 19h00