Stoetie ry 'n draaitjie..........

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Manic said:
Ek lees vinnig en dog ek sien Stoetie kap n draatie

Wat ek wil weet is wat jy dan nou gehoop het om te sien to jy ewe opgewonde the thread oopmaak?


 
Garfield said:
Manic said:
Ek lees vinnig en dog ek sien Stoetie kap n draatie

Wat ek wil weet is wat jy dan nou gehoop het om te sien to jy ewe opgewonde the thread oopmaak?

Wou sien waar hy daai tweezer bere  :imaposer:
 
Hentie WOA said:
cocky said:
Stoetbul said:
Wooly Bugger said:
Stoetbul said:
Wooly Bugger said:
jirre, Set-pil, maar daai lid van jou is vaktap....................... :eek7:
Se' die wanker wat nie eens 'n bike het nie. Passop, die jaareind bash le' om die draai en jou kak gaan draai............ AAAAI hoe mooi rym dit alweer............ :biggrin:

.
Ai ma jy bly ma 'n wanker! Hou nou op om my RR te hijack! I kill you! :3some: :thumleft:
Weer te veel tyd met Swifty gespandeer? :peepwall:
:spitcoffee:

Shame dis altyd ou swifty se skuld ne  :pot: :pot:
 
Ballas said:
Lekker trip oom Stoetie :thumleft:
Jissie my ou dis amper laas jaar se trip wat jy nou die stof van afstof! Thanks elk geval. :thumleft:
 
Stoetbul said:
Ballas said:
Lekker trip oom Stoetie :thumleft:
Jissie my ou dis amper laas jaar se trip wat jy nou die stof van afstof! Thanks elk geval. :thumleft:

Dan is dit tyd dat jy weer 'n slag op daai bike klim voor die bike op die trailer klim.  :peepwall:

Ek hoor daai bike is al soos 'n skaaphond as hy die bakkie se sleutels hoor spring hy op!  :imaposer:
 
Paarl is mooi wereld  :thumleft: , ek het n girl gehad daar in Welington.....lewendig verloor soos vele voor haar :imaposer:
 
Jislaaik stoetie, daai foto van die braai tafel het my nou heel omkant homesick gemaak.
Lekker RR!

(Moet net byvoeg: Ek's nie meer in Mpumalanga nie maar natste engeland.)
 
Top