Stoetie ry 'n draaitjie..........

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Andre van der Merwe begin sy sinnige kant wys - waardering vir die estetiese en sommer knap met Engels  8)
 
Nice 1 Guys :thumleft:
Drazil took me through there on the way to the bash last year
Would like to go in that direction again sometime soon :3some:
 
Heimer said:
Andre van der Merwe begin sy sinnige kant wys - waardering vir die estetiese en sommer knap met Engels  8)
Nou is ons sommer op 1ste naam terme? :peepwall:
Passop ek blok jou op Vleisboek soos Grrrrrrrr se tjommie!!!!!!!!!!!!! :biggrin:
 
Stoetbul said:

Haai is Andre en Stoetie dan dieselfde mens?? :biggrin:
 
Dr Andre and Mr Stoetie. Baie mooi RR, Stoetie!
 
jirre, Set-pil, maar daai lid van jou is vaktap....................... :eek7:
 
Wooly Bugger said:

Se' die wanker wat nie eens 'n bike het nie. Passop, die jaareind bash le' om die draai en jou kak gaan draai............ AAAAI hoe mooi rym dit alweer............ :biggrin:
 
Lekker Stoeta  :thumleft: John Jnr is nou op sy tweede Deputy ...die eerste een het so oor die 30 000km ....DS werk gedoen voor sy enjin gekark het  :ricky: het hy vir julle gewheely  ???
 
Stoetbul said:
Wooly Bugger said:
jirre, Set-pil, maar daai lid van jou is vaktap....................... :eek7:
Se' die wanker wat nie eens 'n bike het nie. Passop, die jaareind bash le' om die draai en jou kak gaan draai............ AAAAI hoe mooi rym dit alweer............ :biggrin:

.
 
Attachments

  • 54279435177128486510814.jpg
    54279435177128486510814.jpg
    31 KB
Wooly Bugger said:
Stoetbul said:
Wooly Bugger said:
jirre, Set-pil, maar daai lid van jou is vaktap....................... :eek7:
Se' die wanker wat nie eens 'n bike het nie. Passop, die jaareind bash le' om die draai en jou kak gaan draai............ AAAAI hoe mooi rym dit alweer............ :biggrin:

.
Ai ma jy bly ma 'n wanker! Hou nou op om my RR te hijack! I kill you! :3some: :thumleft:
 
Weer te veel tyd met Swifty gespandeer? :peepwall:
 
cocky said:

:spitcoffee:
 
Ek lees vinnig en dog ek sien Stoetie kap n draatie
 
Top