Super tenere of gs 1200

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MYNE

Puppy
Joined
Jul 26, 2010
Messages
36
Reaction score
0
Bike
Yamaha Super Tenere
Ek is baie nuut hier maar moet kies tussen Yamaha super tenere of gs 1200. Ek ry altyd met pillion teen so 140km/h 95% teer. Ek sal graag brandstof verbruik verskil tussen die twee wil weet en hoe dit vergelyk met V-Strom 1000. My V-Strom gee so rondom 17km/l. Ek hoop regtig iemand kan help, want ek hoor verskillende verhale by die handelaars.
 
Top