Antonie
Race Dog
- Joined
- Mar 27, 2012
- Messages
- 1,251
- Reaction score
- 216
- Location
- Roodepoort
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Hi almal.
Ek ry n 2006 650GS en het haar nou al n jaar. Sy moan nie en gee nooit probleme nie. Ek en sy vat elke dag pad werk toe en terug, so ons spandeer baie kwaliteit tyd saam.
Die laaste ruk sukkel sy bietjie in die oggend om aan die gang te kom. Dan partykeer idle sy onreelmatig en dan vrek dan na n rukkie, of idle net glad nie as ek nie klein bietjie vet gee nie. Is dit iets wat ek gese het?! eepwall:
Ek het eers gedink dis oor die koue, maar het die naweek en vandag gebeur toe sy al bietjie warm was. ???
Kan dit dalk die battery wees wat besig is om die bui te veroorsaak? Enige raad sal waardeer word. Sy is due vir n dag by die spa oor so 1500km vir n bietjie pamperlang. Moet ek haar dalk vroeer vat?