Swartland & Boland WDs to Breede Bash 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Die plan is om Saterdag oggend 07H00 vanaf Riebeek te ry deur Nuwekloof-pas en dan met die bosbou paaitjie tot in Wolseley en dan weer met die Slanghoek pad tot in Rawsonville en dan deur tot by die bash.

Daar slaan ons ons tente op en die wat wil verder saam ry is welkom.
Ons gaan met die Skerpenheuwel pad ry deur McGregor tot in Bonnievalle en dan deur tot in Robertson waar ons iets gaan peusel en dan weer met die Eilandia pad terug na die bash kamp plek.

Ons wil nie te laat terug wees nie aangesien daar skaapkop ge-eet moet word.

Name wat saam ry tot by die bash:
Riebeeker
Bottervet
Vaalbaas
Vaalnooi


Name wat saam met ons die dag trippie gaan doen:
Riebeeker
Bottervet
Fixer
Hummingbird
Hummingbird se pel
Scenic Ride
Vaalbaas
Vaalnooi
Carol
Pathfinder
 
Top