Xavier
Race Dog
Transporter se rooi GS is nou Xavier se rooi GS!!!!! 8)
T - Weereens BAIE Dankie vir al jou moeite, hulp en geduld terwyl ek deur die finansierings proses gegaan het. Ek waardeer dit meer as wat jy ooit sal weet!
Jy was baie braaf - ek sou my oë uit gehuil het as iemand anders so met my motorfiets weggery het... Die GS is so mooi opgepas, dis asof ek n stukkie van n man se siel wegneem.
Oh, voor ek vergeet - CS = ek sal probeer more foto's hierby sit ;D