Tank Repair

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Topie

Race Dog
Joined
Sep 28, 2011
Messages
534
Reaction score
1
Location
Pretoria
Bike
Yamaha TW200
My bike sitplek het die tenk begin deurskuur......
Het die tenk ingestuur vir n proffesionelle herstel joppie..
400 skille verder...

En dit is waarmee ek nou sit  :angry4: :angry4: :angry4: :angry4:

Enige Dogs in die omgewing wat kan airbrushing doen om die kak beter te laat lyk......help asb.
En plak n KTM sticker op gaan dit ook nie doen nie  hehe
 

Attachments

  • 002.JPG
    002.JPG
    199.5 KB · Views: 63
Top