Gypsybaron
Race Dog
Na ek 'n paar jaar bikeloos was is ek weer terug hier, maar met iets wat ek nie juis wou gehad het nie - 'n kettingaangedrewe fiets....
Ek moet darem erken, die F650 wat ek nou ry is redelik lig op petrol maar die feit bly staan, die dêm ding is nie shaftdrive nie!