The 40 (not so naughty) BEN10 scooter story...completed

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Awesome Grunder. Baie min vergelyk met die Ben10. Waneer gaan julle weer? Hulle reken Maart/April is die beste tye. Hehe
 
WOW,WOW,WOW!!! This makes me eager to pull my finger out of my brown ring and do something like this. Just one more month of boarding school fees............. Dan kan Pappa begin speel.
 
Een van die groot redes hoekom ek ridereports PROBEER ignoreer is omdat dit my jaloers maak. Ek wens my vrou het ook n bike gehad. OK, meeste ride reports sou dan mark toe en terug wees, maar elke nou en dan sal ons iets anders doen
 
Nou eers klaar, wat 'n lekker lees! Wel gedaan, @Grunder, hoop dis nie die laaste trip waarop jy verslag lewer nie.

Lekker fotos ook! Maar wie's die blerrie gemmer mannetjie wat jou fotos so bly photobomb?
 
Een van die groot redes hoekom ek ridereports PROBEER ignoreer is omdat dit my jaloers maak. Ek wens my vrou het ook n bike gehad. OK, meeste ride reports sou dan mark toe en terug wees, maar elke nou en dan sal ons iets anders doen
I hear you!

These two, @2kickaround also have me green with envy. I also wish my wife would have her own bike. I can only imagine the adventures we would be having
 
Vang bietjie op met RRs. Lekker trip. Dis jammer oor die gopro. Sou wou sien hoe lyk Baster en Volunteers. Baster het mos reg aan die begin van daai kant af so lekker klip klim wat kan tuff wees op 'n groot bike. Ek het hom nog net op gery, nog nie van daai kant af nie. Bastervoet en Volunteers was behoorlik rof toe ek laas daar was. Selfs Lundins was lekker rof. Dit was 2019

So op tools, een slag op Bastervoet trip het ek my pel gespot oor dat hy 'n graaf saam bring. Ek het my woorde gesluk toe ons my bike uit daai turf modder uit moes grawe oor hy so vas gesit het dat die twee van ons hom nie kon uit kry nie
 
Great RR bud and what an adventure on the Brazilian. Nice to see David taking my missus XTR on a decent trip. Those big screens are rubbish in my humble opinion. I put the standard one back on mine.
Must say I'm drawn to these little adventure bikes. I Iike the pace of travel and the minimalsim of it all. Thanks for sharing.
 
Top