The Adventures of NOMAD.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nou dit vertel die hele storie.... Tjeks... wie de donder gebruik nog tjeks behalwe die agtergeblewe Amerikaners.

Van daai tjeks was seker rubber dis hoekom party partjies "breek"  :laughing4:
 
Na drie dae kom die son weer jot. Ons ry of see toe en maak lekker koffietjie. Die pad is sleg sinkplaat. Dis nie n sidecar se maat nie.
 
Attachments

  • 664C1BA1-7E94-4567-8188-9EB74D39A406.jpg
    664C1BA1-7E94-4567-8188-9EB74D39A406.jpg
    858.2 KB
Gérrard said:
Na drie dae kom die son weer jot. Ons ry of see toe en maak lekker koffietjie. Die pad is sleg sinkplaat. Dis nie n sidecar se maat nie.

Daai koffie langs die strand lyk altyd so lekker.  :thumleft:  :thumleft: 
Kon daai ou aan jou linkerkant nie nader gestop het nie?  :eek7:  :biggrin:

Dink maar daaraan om later daai agterwiel te verander na 'n kar wiel, dit help baie op grondpaaie en vir daai sinkplaat.  Was die naweek na Barries se roudiens in Kirkwood.  Terug huistoe deur Addo park se pad gery.  Daai stuk is nou moer sinkplaat, vernaam teen daai opdraande uit.  Karretjie het hom heel gemaklik gevat, natuurlik met sagter bande ook.    :thumleft:
 
Vis Arend said:

Was net kort ent en het nie wiele afgeblaas nie. Bliksem maar hy't hom gestamp. Probleem is ook daar is klomp joints op my kaar wat hom erg laat raas. Gaan moet kyk daarna
 
Ek weet jy wil nie hoor nie, maar ek dink jy behoort weer na die rubbers te kyk.
Dit maak dat die tub en die frame nie as 'n eenheid vibreer op sinkplaat pad nie.
Ongelooflik hoe die goed werk.
 
Attachments

  • Rubbers.jpg
    Rubbers.jpg
    63.9 KB
Gérrard said:
As my good planning always works out, the break down happens near a farmhouse. While I set about getting the belcrank off Lyn goes to check if they have the tools I need.

They do and as Briv would put it, after using the correct size hammer and 'repurposing' some scrap metal, we are sorted. Hour later and we good to go.

Jip ek sien daai moer en cap screw  :peepwall: :ricky: bly julle het onthou van " repurposing". Lekker om saam met julle te kuier by Oasis  :3some: :thumleft:
 
briv said:

:thumleft:
 
Veilig by die huis. Als in alsnn suksesvolle trip. Dankie aan almal wat saamgery het
 
Een dag vroeg. Daai sidecar het seker die wind van agter gehad. Bly julle het veilig aangekom
 
Einde van die dag is dit wat regtig die lewe die moeite werd maak
 
Attachments

  • 8e0db86e-c13e-4e3f-870b-76167dbd9823.jpg
    8e0db86e-c13e-4e3f-870b-76167dbd9823.jpg
    269 KB
TrailBlazer said:
:thumleft: welkom terug G-man. Nou begin die (her)bou  :biggrin:

Was n lekker shake down. Ons het baie planne
 
Gérrard said:
Einde van die dag is dit wat regtig die lewe die moeite werd maak

Dit is waarom alles gaan.

Dit lyk of jou verwagting vanaf al jou beplanning van die eerste gedagte aan syspan bou tot nou na wense gedraai het.

Hoe was petrol verbruik met die syspan?
 
:biggrin:
 
Attachments

  • d25f3c48-dbf6-437f-90b8-57d0fcd71141.jpg
    d25f3c48-dbf6-437f-90b8-57d0fcd71141.jpg
    266.4 KB
Top