SwannieBraai
Grey Hound
Like julle trips, pics en RR's Visarende!
Veilige joyfull myle vorentoe!
Veilige joyfull myle vorentoe!
Gerrard said:Smaak daai koffertjie bo-op die topbox :lol8: Toe my pa en ma getroud is in 1957 is hulle met so 'n koffertjie vasgestrap aan 'n Lambretta se spaarwiel op honeymoon Durban toe
Dwerg said:Nou lekker deur gelees.
Ek sit op een van my trips by Mountain Shadows hotel in die kroeg. Die bestuurder tannie vertel my van 'n groep harley's wat daar aan gekom het en hewiglik geteem het oor hulle nie vertel is oor die gruis pad in die perseel in nie. Nog voor haar woorde koud is kom daar 'n 70 jarige oom met sy swaar gelaaide LT daar op gery in gemak. Met hom toe begin gesels en vind toe uit hys ook hier op WDs. Ek vergeet nou sy naam maar hy het 'n atlantiese crossing report gepost in die seil seksie.
Anyway, useless storie. Nice fiets julle :thumleft:
caconcepts said:[member=8601]Vis Arend[/member] , ek het bietjie die naweek garage skoon gemaak en kyk wat kry ek in een van die laaie, kan handig inkom........
Vis Arend said:caconcepts said:[member=8601]Vis Arend[/member] , ek het bietjie die naweek garage skoon gemaak en kyk wat kry ek in een van die laaie, kan handig inkom........
Mooi man, wat skuld ek jou, sal posgeld ook betaal, POSTNET as jy kan groot assemblief my kroon. :biggrin:
caconcepts said:Vis Arend said:caconcepts said:[member=8601]Vis Arend[/member] , ek het bietjie die naweek garage skoon gemaak en kyk wat kry ek in een van die laaie, kan handig inkom........
Mooi man, wat skuld ek jou, sal posgeld ook betaal, POSTNET as jy kan groot assemblief my kroon. :biggrin:
Nee niks my oom, ek stuur sommer vir jou met pargo, mahala. Laat net weet wat is die naaste Clicks.
As jy nog nooit die waarheid gesê het nie, dan het jy dit nou gesê.HB 9 said:Gerrie Pretorius - "LEEF JOU REIS" kan gerus by die Visarende kom kyk HOE leef mens jou reis!! :deal: :deal: :deal:
Dit is vir my met elke Visarend RR 'n ongelooflike voorreg om jul ervarings mee te maak...
Awesome fotos en vertellings!
Lewe voluit is al wat ek lees!
O ja... daai BM met sy tassie en leerwerk is 100% Visarend UNIEK!! :ricky: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
roxenz said:Nou lekker opvang lees gedoen! Ek hou baie van hierdie foto by die viskaravaantjie. Dit lyk of Nannie kitaar kan slaan vir die "E Street Band" van Bruce Springsteen!
petri oosthuizen said:Daai leather bits lyk "BEFLONK" op daai blou........... :drif: :drif: :drif:
roxenz said:Nou lekker opvang lees gedoen! Ek hou baie van hierdie foto by die viskaravaantjie. Dit lyk of Nannie kitaar kan slaan vir die "E Street Band" van Bruce Springsteen!
caconcepts said:Vis Arend said:caconcepts said:[member=8601]Vis Arend[/member] , ek het bietjie die naweek garage skoon gemaak en kyk wat kry ek in een van die laaie, kan handig inkom........
Mooi man, wat skuld ek jou, sal posgeld ook betaal, POSTNET as jy kan groot assemblief my kroon. :biggrin:
Nee niks my oom, ek stuur sommer vir jou met pargo, mahala. Laat net weet wat is die naaste Clicks.
Vis Arend said:caconcepts said:Vis Arend said:caconcepts said:[member=8601]Vis Arend[/member] , ek het bietjie die naweek garage skoon gemaak en kyk wat kry ek in een van die laaie, kan handig inkom........
Mooi man, wat skuld ek jou, sal posgeld ook betaal, POSTNET as jy kan groot assemblief my kroon. :biggrin:
Nee niks my oom, ek stuur sommer vir jou met pargo, mahala. Laat net weet wat is die naaste Clicks.
Groot dankbaar, die pakkie gister gekry. :thumleft: Ek sien sommer ek gaan baie minder sukkel. :biggrin:
Enter your email address to join: