THE ADVENTURES WITH A BMW K1200LT

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ian in Great Brak River said:
Aai hoe verlang ek nou vir Namibia as dit so mooi groen is. Daar is niks soos die LT vir langpad ry nie. Was dit ook nie daai sandpad plaas toe wat julle op die S10 aangepak het ..? Lyk bekend.
Weereens ‘n lekker RR, dankie.

8)

Dankie Ian, yep dis daai sandpad.  Jou geheue is nog goed.    :thumleft:

Die LT loop baie lekker op die langpad.  Nog nie 'n oomblik spyt ons het hom gekoop nie. 

Attachments

  • 100_9744.jpg
    100_9744.jpg
    200.8 KB
  • 100_9816.jpg
    100_9816.jpg
    210.7 KB
Lekker VA hoe verlang ek daai lang paaie selfs die Keetmans-Mariental stuk wat ek soms tot vier keer n week gedoen het teen 90km/h!!! Kyk daai 228 km bordjie buite Keetmans kan enige man met n seer gat se moed breek alhoewel hy darem n raps beter is as die Rundu 258 bordjie buite Grootfontein!!! :eek: ;D :lol8:

VA wat gaan aan in Asab? Hoteletjie nog gesluit? Jy is verskoon as jy dalk jou oogte geknip het toe jy daar verby is en niks opgelet het!!! ;) :lol8:
 
DUSTRIDERS said:

Asab, daar was "baie" woelinge.  hy was redelik besig toe ons daar verby ry, ek moes spoed verminder net vir ingeval.  Weet nie of die Hotel oop is nie, nie so opgelet nie, die stadig verbyry was te vinnig vir dit.  :lol8:  Ek moes seker beter opgelet het, maar ek is seker daar is nog 'n geboutjie of twee wat bygekom het.    :eek7:
Maar ek sien tot Tses was redelik aan die besige kant.  So iets gebeur daar onder.     
 
Maar ek sien tot Tses was redelik aan die besige kant.  So iets gebeur daar onder.   

By Tses gebeur gereeld iets, mens noem dit aanteel!!! :deal: ;) ;D
 
Jo - ek het nou lekker saamgery met daardie smart fiets  :biggrin:

Nee kyk - julle kan.  Dankie vd deel - voorwaar 'n plesier om jul trips te lees.

Kan nie wag vd volgende RR nie  :deal:  :ricky:

O ja - daardie kiekie vd vrou wat die sebra se strepe gewas het en ophang - dit vat behoorlik die koek (of is dit strepe?)  :lol8:
 
JACOVV said:

Dankie ou mater, waardeer en bly jy geniet dit.  :thumleft:

Jy's reg, dis wasdag en die zebra loop deur.  :lol8:
 
2StrokeDan said:
Baie mooi RR, Visarende!

Ek like daai kookpot agterop die XT-Z. :thumleft:

Dankie Daan.  :thumleft: :thumleft:

Daai kookpot maak ons selfversorgend.  :deal: :biggrin:
 
Vis Arend said:
2StrokeDan said:
Baie mooi RR, Visarende!

Ek like daai kookpot agterop die XT-Z. :thumleft:

Dankie Daan.  :thumleft: :thumleft:

Daai kookpot maak ons selfversorgend.  :deal: :biggrin:

En hy is al met draad op 'n trip reggemaak  :lol8:.  Die draad sit nogsteeds. 
 
En so ry julle amper oor ons voorstoep sonder om te kom groet, jy weet natuurlik dit is stafbaar in Namibia. :pot:

Dankie vir die lekker rr, ek stem saam na baie km op die S10 geniet ek nogal die 1600GTL maar mens is be perk tot teer paaie wat dit nogal sleg maak met tye. Ons wag net dat die Chinese gogga bietjie wyk en die grense oopmaak dan gaan ons ook weer n lang trip doen..
 
Man from Nam said:

Ai man, ons beplanning was om jou een dag tydens ons kuier in Windhoek te bel vir 'n koffie.  Die tyd het net te kort geraak so tussen duer die kuier by al die famiie daar. 
Ons sal ons beplanning moet opskerp en ek sal my straf vay soos 'n man.  :thumleft: :biggrin:
 
Baie dankie vir die moeite ek het dit baie geniet.
Ek het selfs die fotos vir vroulief gewys om te hoor of ons nie n plan kan maak vir n LT nie.
 
Dit beteken net ons sal net 'n kuier erens moet inpas :thumleft: en daar sal die straf uit gedeel word :pot:
 
Vis Arend said:
DUSTRIDERS said:
Wat lek uit die LT op eerste foto?!! :eek:

Lek se jy.  :biggrin:  Dit was my 1ste stop na die oggend se 2 bekers koffie.  :lol8:

Lek so Beeemer sommer 1,5 liter koffie.....  :laughing4: :laughing4: Dankie vir die rit verslag, die ssamry geniet. :thumleft: :thumleft:
 
ClemS said:

Weet julle klomp nie waar is die agterkant van 'n boom nie?  8)
 
I am NOT OCD.... :eek:
repeat to self: I am NOT OCD.... :eek:

..but can author of this lekker article PLEASE change thread heading, FROM:

Re: THE ADVENRURES WITH A BMW K1200LT
to: Re: THE ADVENRTURES WITH A BMW K1200LT..

repeats to himself, with conviction, I am NOT OCD... :biggrin:
Cheers
Chris

zebra - Flying Brick said:

:biggrin:  Thanks for the correction Chris.  I am NOT OCD... :lol8: :lol8: :lol8: :lol8:

Have a good day and be safe.  :thumleft:
 
Smaak daai koffertjie bo-op die topbox  :lol8: Toe my pa en ma getroud is in 1957 is hulle met so 'n koffertjie vasgestrap aan 'n Lambretta se spaarwiel op honeymoon Durban toe
 
Gerrard said:
Smaak daai koffertjie bo-op die topbox  :lol8: Toe my pa en ma getroud is in 1957 is hulle met so 'n koffertjie vasgestrap aan 'n Lambretta se spaarwiel op honeymoon Durban toe

:lol8: :lol8:

Ouvrou hom gemaak, waar okal ons stop, almal praat oor die koffertjie.  :patch:  Raak erger as die sidekar.  :biggrin:
 
Top