The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jis ek beginne nou uitsièn, moet se.
Eks so lus virrie trip ek camp sommer
Ons was ook lus vir 'n trippie toe sommer die naweek loop kamp. ;)

WhatsApp Image 2024-03-17 at 20.29.19_bfe52307.jpg
WhatsApp Image 2024-03-17 at 20.35.40_ee5d0802.jpg
WhatsApp Image 2024-03-17 at 20.35.42_4382ebdc.jpg
WhatsApp Image 2024-03-17 at 20.38.51_4da57ee1.jpg
WhatsApp Image 2024-03-17 at 20.38.52_a9ad3b84.jpg
WhatsApp Image 2024-03-17 at 20.38.52_36c37baf.jpg
WhatsApp Image 2024-03-17 at 20.41.58_f4864992.jpg
 
Nice Nice Naaaaaais!!!
Ja Mamma gaan daai naweek vir haar Sussie kuier.
Die plan was sy trailer my af tot in Bloem.
Maar Rambo gaan die Vrydag sommer van HIER af ry, ek kry my Dungeon Mistress dan Sondag in Bloem😊😊☺️
Gn ge af slepery tot daar nie.
Rambo ry tot daar.
Net net net gravel.
Mamma dink Pappa is kwaai rof en onbeskof.
Njam Njam🤪🤪😆
Syt so half n demper op dinge geplaas toe sy my vanaand kap " Bokkie onthou net jou bloeddruk, sinus en gout pilletjies. En jy moet maar stort ook my Liefie. Ten minste jou tandjies borsel, daars ander mense ook"
Ja ja ja.
Rambo is oppad....
 
Is daar dalk 'n geringe kansie dat iemand met 'n goeie hart, iemand met empatie en unerstanding, iemand soos @RobC , byvoorbeeld, vir my 'n ou paar Caslte Milk Stout Long Tommetjies kan inpak as daar iewers op 'n trailer 'n ou klein hoekie is?
Net as dit moontlik is, ek wil nie pla nie.
Ek wil net my tailbag opsit, en het maar beperkte pakplekkies vir al my goedjies.
Die ding laat my nogal rondrol in die aande, die Long Tommetjie Dingetjie
 
:ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: As daai darem nie 'n skimp is nie weet ek nie, ek het amper verstik in my koffie toe ek die ding lees. :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO:

Ma ja, so koue Stout na 'n stowwerige dag is darem maar lekker, miskien sal @RobC verstaan. ;)
 
Is daar dalk 'n geringe kansie dat iemand met 'n goeie hart, iemand met empatie en unerstanding, iemand soos @RobC , byvoorbeeld, vir my 'n ou paar Caslte Milk Stout Long Tommetjies kan inpak as daar iewers op 'n trailer 'n ou klein hoekie is?
Net as dit moontlik is, ek wil nie pla nie.
Ek wil net my tailbag opsit, en het maar beperkte pakplekkies vir al my goedjies.
Die ding laat my nogal rondrol in die aande, die Long Tommetjie Dingetjie
Duly noted, MD drink Stout Shandy so daar sal wees.

Planning to take this selection, please let me know if there are any other requests?
The bar will be honesty based so take along the cash to pay your tab on Sunday.

Castle Milk stout​
Windhoek draught​
Black label​
Castle light​
 
Bakgat, ek sal seker so 2 Milk stout's deur draf. Ma drink sulke ander snaakse goed, en seker ook net twee, hare sal ons sommer self bring, dit vat min genoeg plek op die fietse.
 
Ai
Ek hoop ek kan 'n plekkie kry op Betta'tjie vir 'n ou klein botteltjie Jack Daniels........🥹🥹🥹
Net 'n ou klein ou gaatjie iewerster.
 
Rob

With respect to your organisational efforts, was there not originally an option for self-catering ?

(Would prefer it for myself as one who does not eat meat or drink alchohol - though I will match @petri oosthuizen in the Bialetti black espresso stakes 😉)
 
Ai
Ek hoop ek kan 'n plekkie kry op Betta'tjie vir 'n ou klein botteltjie Jack Daniels........🥹🥹🥹
Net 'n ou klein ou gaatjie iewerster.
Lyk my my Bettie is sterker as jou Bettie. Baie sterker.

BETTIE DOP.jpg

En hierdie bekertjies hang daar aan die ander kant - byderhand om gebruik te word, maar eers as jy klaar gestop het, nê 😁

BETTIE BEKERS.jpg
 
Smaak my die Antie moet neef Petri so bietjie inpak en oplaai lessies gee. 😂
Op 'n ernstige noot. Jy sal verbaas wees hoeveel ons pak, maar ons maak seker alles is lig. Ons het juis die anderdag 'n tafeltjie gemaak waarvan die blad in 4 van 30 x 26 cm opvou en baie maklik in die topbox pas. Die pote is agter op die U-bag op Louis se bike. Ek MOET 'n stoel en 'n tafel hê. Ek kom nie reg om van die grond af te eet nie.
 
Smaak my die Antie moet neef Petri so bietjie inpak en oplaai lessies gee. 😂
Ek sal maar daai botteltjie Jack so onner die linker arm vasknyp van Bloem af.
En die 2 liter Rooiprop Cokie hier voor in my broek in.
Of maar net my lingerie en make up sakkie by die huis los
 
Op 'n ernstige noot. Jy sal verbaas wees hoeveel ons pak, maar ons maak seker alles is lig. Ons het juis die anderdag 'n tafeltjie gemaak waarvan die blad in 4 van 30 x 26 cm opvou en baie maklik in die topbox pas. Die pote is agter op die U-bag op Louis se bike. Ek MOET 'n stoel en 'n tafel hê. Ek kom nie reg om van die grond af te eet nie.
Janee. Ek stem. As ek op die grond moet sit, gaan ek huistoe, so ek ry ook heelwat saam. As ma en pa ry help dit darem met die pakkasies.

Ek het hier iewers van julle tafeltjie gelees as ek reg onthou. Klink bitter slim. 👍

Ek moet sê, my baas het so effense rugkwaal ontwikkel so deesdae ry ons meestal van chalet na chalet. In die stille werk dit goed vir my ook, maar as hardebaard kamper sal ek dit nie hard sê nie. 😜
 
Latest posts

Top