The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
OK.......ek het nou na 'n hele Dag en 'n Half se worsteling uiteindelik vir my Pel Jack 'n plekkie gekry.
NET nog een (klein klein) dingetjie
Kan die Kamp Kommandant Oom dit dalkies dalkies in sy Hartjie kan insien en vir my so 2 x 2 liter Cokies ook iewers in 'n plekkie indruk?
Volroom Cokies, die Rooi Proppies.
Eks genuine te skaam om te vra maar nou ja.
AS dit kan
@RobC
 
Rob

With respect to your organisational efforts, was there not originally an option for self-catering ?

(Would prefer it for myself as one who does not eat meat or drink alchohol - though I will match @petri oosthuizen in the Bialetti black espresso stakes 😉)
Yes, you do not need to take the catering option. Unless you want me to bring some items? Then just PM me.
 
OK.......ek het nou na 'n hele Dag en 'n Half se worsteling uiteindelik vir my Pel Jack 'n plekkie gekry.
NET nog een (klein klein) dingetjie
Kan die Kamp Kommandant Oom dit dalkies dalkies in sy Hartjie kan insien en vir my so 2 x 2 liter Cokies ook iewers in 'n plekkie indruk?
Volroom Cokies, die Rooi Proppies.
Eks genuine te skaam om te vra maar nou ja.
AS dit kan
@RobC
Coke, Coke useless, Sprite en Tonic is op die lys, dit behoort uit die catering budget gedek te word. (y)
 
Wel......eks basies klaar gepak.
Kort net siegrets, n spare lighter, en Luchoff se Tiger Wheel en Tyre op Speed Dial, en weg is ons
Coke, Coke useless, Sprite en Tonic is op die lys, dit behoort uit die catering budget gedek te word. (y)
Rob - jy laat my hart Full Cream Coke pomp(y)(y)
 
Only saw this now, would have loved to join, but have made other arrangements around that time.
Camped at that site a few years back and saw a river come down a river bed that was dry a few hours earlier, stunning. Say Hi to Valerie and Jopie
 
Will do, if all goes well we will do it again next year.
 
Only saw this now, would have loved to join, but have made other arrangements around that time.
Camped at that site a few years back and saw a river come down a river bed that was dry a few hours earlier, stunning. Say Hi to Valerie and Jopie
Darn, perfect bike for the Bash.
 
Ai tog.
Nou kom my Pel met die ys nie meer nie😵‍💫😵‍💫😵‍💫
Ai sorry ou maat, ons is bitter suurgat oor ons dit nie meer kan maak nie, maar soms gebeur dinge met 'n doel en ongelukkig was die een buite my beheer. Ek hoop van harte ons kan wel eendag mekaar raakloop.

Julle moet die naweek kwaai geniet en Rob het darem belowe daar sal ys wees, as jy werklik vasbrand sal ek so pakkie ys of twee postnet na die kamp toe, ek het mos nou die way points. :ROFLMAO:

Wees veilig en geniet die outing, ek weet sommer dit gaan 'n bevange samekoms wees.
O ja, en jammer oor die broodtjie wat ek wou gemaak het.
Jis man en daai kuier om die vuur in die aand.
Nou moet ek ophou, ek raak sommer vanvoor af suur. :mad:
 
Die pot gaan daar wees, ek kan ook brood bak... ;)
 
@Grunder kindly send me the gravel travel route from Bloemies to the Venue.
Is there another one back up on the Sunday?
Also gravel, as much as possible?
Just wondering, this one looks nice but ja, could be nice to have options
Thanks
REALLY looking 4ward to this!!!!
 
Wanneer is die laatste wat ek kan bevestig of ek kan kom of nie? Sonder om die organiseerders te verontrief ?
 
Ons is 11 so as jy mooi vra... die 31ste ;)
Ek gaan die week van die 1ste die vleisbestelling plaas en die ander odds and ends.
Sal graag alle betalings teen 5de op datum he.
 
Is that grootbek from Nam sitting this one out? I thought it might be a bit far 😏

@RobCrouc Did I remember to order a braaipak for the weekend? You said catered is R500 for the weekend, p/p?
 
Top